Atlete gaan ANWN verteenwoordig

Posted in School Sport

Geluk aan die volgende atlete van Protea Atletiekklub wat gekies is om die Sub-Juniorspan van ANWN (Atletiek Noordwes-Noord) te verteenwoordig by die Interprovinsiale-kampioenskappe in Sasolburg op 23 November 2019.

Lees meer HIER.