• Bride of the year competition

Protea Atletiekklub-atlete presteer

Posted in School Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Nege atlete van Protea Atletiekklub het Saterdag 23 November deelgeneem aan die ASA Sub-Junior Interprovinsiale Atletiekbyeenkoms in Sasolburg waar atlete vanuit 11 provinsies deelgeneem het.

Read more HERE.