• Bride of the year competition

ZSS learners representing NW

Posted in School Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Zinniaville Secondary School is proud to announce that both Isa Bulbulia and Humaira Ebrahim have been selected to represent the North West Province in the upcoming December Holidays.

Read more HERE.

Larries boogskietskut deel van Nasionale-boogskietspan

Posted in School Sport

Larries boogskiet wil net een van hul skuts, Devan Swart baie gelukwens met sy verkiesing tot die 2020 NASP-SA Nasionale-boogskietspan nadat hy ook ‘n wonderlike boogskietseisoen beleef het die jaar. Hy is deel van die Top 16 skuts in die land wat hulle titel as Afrika-kampioene gaan verdedig in Namibië, op 1 tot 3 Mei 2020. Sukses word beloon deur harde werk en deursettingsvermoë.

Lee meer HIER.