Photo competition: March entries

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Photography Competition

Annalize De Beer: Foto het atmosfeer Gebruik van derdes, en insluiting van wolke

Annalize De Beer: Mooi kleur op die horison en goed gedoen om die weerkaatsing ook vas te vang, die foto is egter bietjie onderbelig.

Audrey Bierman: Good soft Lighting. Author could have included more of the petals. The fact that the focus is a bit soft has cost the author points too.

Boitumelo Boweni: The photo was taken to record an incident. Unfortunately it lacks focus, as well as a point of interest to rest one`s eye.

Boitumelo Boweni: Mooi watertoneel. Kort fokuspunt en sou beter doen as minder oorbelig.

Bonita Janse van Rensburg: Die oomblik (waar die spinnekop duidelik nie gelukkig is met die by in sy spasie!) is goed vasgevang, dit is jammer dat ons net die agterkant van die by kan sien, crop so bietjie van die

Bonita Janse van Rensburg: Die oomblik (waar die spinnekop duidelik nie gelukkig is met die by in sy spasie!) is goed vasgevang, dit is jammer dat ons net die agterkant van die by kan sien, crop so bietjie van die "dooie spasie" links af.

Bonita Janse van Rensburg: I like the composition, with the stem leading into the photo. However the focus has let the author down.

Chante Van Den Berg: Welpie mooi vasgevang, fokus skerp. Kon beter punt kry as ore meer ingesluit was.

Chante Van Den Berg: Kleur getrou, mooi detail op duisendpoot. Fokus moet eerder op die kop wees as agterkant, komposisie - te naby aan bo-kant van raampie, baie onnodige spasie onder en kante.

Charlene van Zyl: The composition is good. The refletion on the water is well handled. Just be carefull when shooting in AUTO mode that the camera exposes for the harsh sun, and in turn under exposes the darker part of the photo. Move around a bit to get away from the direct sunlight and you will see an improvement in quality.

Charlene van Zyl: Olifant mooi vasgevang. Sou graag meer skerpte en blink in oog wou sien.

Engela Marais: Goed raakgesien en afgeneem, spinnekop is mooi skerp in fokus en agv sy helder geel kleur staan hy mooi uit teen die groen agtergrond. Crop die onnodige spasie aan die linkerkant uit.

Engela Marais: This photo is actually 2 or 3 photo`s in one. Being very busy, one`s eye does not come to rest on a specific subject. With shots like these, remember that you are in control

Eugene Landsberg: Bok goed geplaas en skerp. Maar laat spasie onder toe vir pote.

Eugene Landsberg: Aksie is goed vasgevang, die kontras van die blou, rooi en groen en die rook verleen bietjie impak. Die vliegtuig is bietjie ingehok, laat spasie voor toe vir die vliegtuig

Kopano Matshidiso: Focus and lighting is very well handled. The use of depth of field is well used. The background is a bit busy, but with street photography that is part of it.

Kopano Matshidiso: Sou beter punt kry as geneem op hoogte van model en nie besige agtergrond.

Kagiso Seleke: Very nice cityscape at night, light trails works nicely to give life to the scene, composition could be improved by including the bottom part of the building with a bit less sky.

Kagiso Seleke: Good use of slow shutter speed. Focus is reasonably good. Beware of over exposure in photos like this. Keep it up. Practice and practice more.

Lavonne Gous: A nice tranquil shot. When shooting in AUTO mode, beware of harsh light in the back ground, causing your fore ground or parts of the photo being under exposed, dulling

Lavonne Gous: Refleksie idee goed gesien. Oorbeligting laat detail bo in foto verlore raak.

Linda Bronkhorst: Fokus reg. Diepte van veld goed. Genoeg spasie voor gelos. Beter punt as pienk blomblaar links nog bietjie crop?

WENNER - Linda Bronkhorst: Interresante foto, net op die regte tyd vasgevang, hou van die

WENNER - Linda Bronkhorst: Interresante foto, net op die regte tyd vasgevang, hou van die "dooie spasie" links, sal egter bietjie daarvan uit crop (net bietjie te veel), asook die ander

Madelein Kalis: I like the composition of this shot. The lighting is well handled as well. The focus unfortunately has cost the author points.

Madelein Kalis: Idee om meer van blom in te sluit goed. Wit blom kompeteer egter.

Marion Neser: Goeie storievertelling van leeuwyfie en prooi. Met oogkontak. Kon beter punt kry, gesig nie half in skadu.

Marion Neser: Fokus mooi skerp op die luiperd se oë, kleure is getrou, die agterbeen wat nog nie sigbaar is agv die gras is steurend.

Riaan Engelbrecht: Ons kort bietjie impak om die foto interresant te maak, miskien die visserman by die viskas. Verkieslik net een viskas (links) sodat die oog nie rondspring en bietjie beter lig op die viskas.

Riaan Engelbrecht: The object that was photographed is very small in the shot, causing one's eye to look for something to settle on. The depth of field is also very shallow, causing objects before and after to be out of focus.

Ro'lene Isaacs: Goed vasgevang. Kon beter punt kry as poot ingseluit was.

Ro'lene Isaacs: Mooi foto vir die album, passop vir

Ro'lene Isaacs: Mooi foto vir die album, passop vir "amputasie" van ledemate (vingers) en let op die agtergrond. Verwyder steurende items (chloor bottel).

Ronel Loupellis: The leaves forming a natural frame around the locust works for me, but unfortunately the focus has let the auther down.

Ronel Loupellis: Fokus het ongelukkig hier die fotograaf in die steek gelaat.

Sonja Wakelin: The monochrome does not, in my opinion do justice to this shot. I would have prefered it in colour. Also be carefull not to

Sonja Wakelin: The monochrome does not, in my opinion do justice to this shot. I would have prefered it in colour. Also be carefull not to "amputate" parts of these insects, as one cannot see all the detail. Should you want to accentuate specific parts of the insect, you should go closer and isolate certain parts. You could also crop the image closer if you should so wish.

Sonja Wakelin: Goed gesien. Monocroom laat foto uitstaan. Fokus reg.

Suzette Landman: Interresante beligting op die wa deur die gebruik van kerslig, ongelukkig is die wa steeds bietjie onderbelig aan die regter kant. Die helder kerse veroorsaak baie kontras, probeer volgende keer om die lig van die kerse te gebruik sonder om die kerse self by die foto in te sluit.

Suzette Landman: Lighting is reasonably well handled. Focus is sharp. The problem here is that one's eye does not settle on one leaf. A bit too busy.

Mojale Farapulumo: Photography is a great way to convay important & relevant messages, unfortunately the plant growth in the front is placed exactly in front of the signs, the tower in the background also detracts from the main subject.

Theresia Swanepoel: Sou beter punt as blink in oog vasgevang was.

Theresia Swanepoel: Kleur getrou, ongelukkig was die sluiterspoed bietjie stadig en is die grondeekhoring nie so skerp as wat hy kan wees, agv sy beweging en die kamera wat effens agter hom gefokus het.

Tileathia Pretorius: Lighting is nice and soft. Focus tends to wither out at the sides. When doing shots like these, you have time to set up. Remove objects, extra leaves that do not add to the shot and concentrate on one object at a time. Try going to a higher f-stop to have a wider depth of field and maybe use a tripod for more steadiness. Good ideas.

Diane Jacobs: Buildings slanting over to the right (horizon not level), try moving in closer to the statues, change your viewpoint and do not include the cars on the right side.

Photo Competition Entries

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Photography Competition

Anabelle van Deventer: Mooi foto van perd wat gras vreet.  Die flits wat gebruik is maak ongelukkig skaduwees op die neus asook agter op die kakebeen.  Wat sou help met die flits is om 'n blink oog te kan kry.  Die skadu en sonstrepe trek onnodig jou oog.  Amputasie is ook toelaatbaar maar sou wel beter hier gelyk het as die outeur die punt van die oor in die foto gebring het.

Andre Olivier: ‘n Baie mooi foto van die reusevisvanger met sy skerp gefokusde en blink ogie.  Indien die komposisie reg was sou 'n heelwat beter punt behaal kon word.  Die voel sit ongelukkig in die middel en die kop is feitlik bo teenaan waar die spasie aan die onderkant weer te veel is.

Andre Olivier: ‘n Pragtige foto van die Piet-my-vrou met kleure wat mooi saamspeel in die agtergrond.  Netjiese skerp fokus op die oog waar dit moet wees, net jammer van heelwat takkies wat effe steurend is.

Annelize Janse van Vuuren: Goed gedoen om te gaan vir die oë wat belangstellend kyk vir iets langs die kamera.  Indien die kameraverstelling met diepte van veld reg hanteer was, kon aldrie die oë netjies in fokus gewees het.  Detail op die dame se hare en die kat se neus het verlore gegaan as gevolg van oorbeligting deurgaans.

Annelize Janse van Vuuren: ‘n Mooi idee om van 'n rooi roos by 'n kitaar af te neem.  Die

Annelize Janse van Vuuren: ‘n Mooi idee om van 'n rooi roos by 'n kitaar af te neem. Die "flashlight" het egter heelwat steurende skadus van die blare en roos veroorsaak. Dit asook die wit links in die agtergrond is geneig om jou oog soontoe te trek. Mooi probeer en maak nog 'n paar probeerslae en die verbetering sal onmiddellik sigbaar wees sonder steurende agtergronde.

Antonette Kotze: Baie goeie foto van gemmer/bruin kat wat na iets staar.  Indien die foto op die oog was, wat in hierdie geval op sy snorre vasgeslaan het, sou hierdie foto 'n baie beter punt gekry het.

Audrey Bierman: Verseker 'n baie moeilike foto om te neem met 'n wit en donker kontras.  Poog hier om jou lensopening  heelwat kleiner te maak sodat daar meer datail op die wit gesien kan word.  In die regter boonste hoek het die lig behoorlik die foto gebrand.  Eksperimenteer daarmee totdat daar meer detail op die wit gedeeltes wys.  Daarna kan aan komposisie en fokuspunte gewerk word.

Boitumelo Boweni: ‘n Baie interessante foto wat goeie kontras gee met die lemmetjiegroen skoene.  Die linker en boonste gedeelte van die foto is baie donker en indien daar effe meer detail (lig) op die bene met sy pers kouse was, sou die punte baie beter gewees het.

Boitumelo Boweni: Die mooi foto van 'n aankomende trein het nie heeltemal tot sy reg gekom met die voertuig, die kamera en die trein wat aldrie beweging hier toon nie.  Die sonlig kom ook van voor en die wolke is daardeur ook uitgewas.

Boitumelo Boweni: Hierdie foto op die paverstraat met mense in hul woonbuurt is baie mooi en vertel 'n storie van oomblikke na 'n reenbui.  Die deel van die voertuig aan die linkerkant pla en sou daarsonder veel beter punte gekry het.

Boitumelo Boweni: ‘n Baie besige en uit fokus foto wat wys waar mense paintball speel.  Die fokus het egter op die hout voor regs vasgesteek.  Die kamera is ook skuins vasgehou.

Carla Marx: ‘n Goeie foto wat met beter komposisie en agtergrond beter sou gevaar het.  Die wit op die paddastoel vra ernstig om 2 lensopenings toegemaak te word.  Die foto is wel in sagte lig geneem en sou hiermee meer detail uitgebring het en sou ook  van hierdie foto met sy skitterende diepte van veld 'n wenfoto kon maak.

Chante van den Berg: A good in focus image of this colourful grasshopper. Taken from above, the all-round focus on the subject is good. The crop on the top of the image is too tight. Ideally you would like the subject looking into space in the image itself.

Chante van den Berg: Nice portrait of this relaxed male lion just peeping through his right eye. The focus on the face and eyes is good. The image would have been greatly improved had there been eye contact with the subject. The background is nicely blurred, except for the bright green areas which draw the eye away from the subject. A closer crop or post processing would have reduce that problem.

Chante van den Berg: Great close up with good focus on this ground squirrel busy eating. The background is nicely blurred, with the light colours resulting in the darker subject standing out from the background. The viewers eye anchors on the head of the subject. The crop and positioning of the head is good with the subject is looking into space in the image.

Chante van den Berg: The photographer has seen the opportunity of this dandelion seen which is the subject of many images. In this image the busy background detracts from the subject. A closer image, with the subject filling the frame would have improved the image.

Corné Groenewald: ‘n Goeie geleentheid word benut en 'n mooi foto word geneem.  Die kleur van die water is iets wat ook nie elke dag gesien word nie.  Die twee visstokpunte aan die linkerkant vertel dat die oomblik vasgevang is by die viswater.  Hou aan foto's neem, die grote sal ook vasgevang word.

Elra Roetz: Pragtige twee uilskuikens wat in die nag binne 'n holte van 'n boom afgeneem is met 'n lig.  Die wit donsveertjies is baie goed hanteer met die presiese lensopening.  Die komposisie sou reg gewerk het indien die spasie aan die rigting waarin die uiltjies kyk, breer gewees het aan die linkerkant.  Die boombas vorm 'n mooi raampie om die uile.

Elra Roetz: Die varingtakkie wat diagonaal afgeneem is, was 'n goeie idee,  die haartjies wys baie mooi teen die sonlig maar sou die idee gewees het om 'n silhoëet te neem, moet jy probeer dat die agtergrond so min steurend moontlik is.  Indien die outeur aan die kant waarvan die lig kom die foto geneem het, kon baie beter detail verkry word.  Mooi probeer.

Eugene Landsberg: Great capture of this lightning bolt which appears slightly blurred as exact focus is inherently difficult. Except for the tree branches on the left, nothing gives scale to the image

Eugene Landsberg: Nice image of this elephant browsing. There appears to be a greenish hue on the elephant itself. A different crop, The positioning of the subject  more to the left would improve the image.

Eugene Landsberg: Good clear image of the colourful balloon against the blue background. In this instance, the central position of the subject works. There is also sufficient area all around the subject enhancing the effect of it being in space. One negative, is the dust spot just to the left of the balloon.

Eugene Landsberg: The photographer did well to spot this opportunity. The brightly lit insects against the dark background make for a dramatic image. There is a general lack of focus which detracts from the image. Due to the circumstances of low lighting conditions and fast flying insects, focusing will be a challenge. Alternately, a deliberately slow shutter speed may have an interesting outcome.

Francois du Plooy: ‘n Uitstekende idee van die trouring met sy hartjie-skaduwee.  Twee van so 'n paar belangrike dinge wat 'n fotograaf moet toepas, is fokus en komposisie.  Die mooi foto word met albei van hierdie in die steek gelaat.  Die fokuspunt moes die trouring wees maar het ongelukkig aan die linkerkant vasgeval.  Die komposisie vra ook om jou raampie vol en reg te neem met derdes en spesifike spasies aan die kante.  Hier kan cropping ook gewerk het met die uithaal van die oop gedeelte.  Alles om jou foto te verbeter.

Francois du Plooy: Die aandfoto vertel 'n onbekende storie.  Die landskap is die  van 'n silhoeet wat baie mooi in fokus is maar die hand wat steurend is wil net nie deel maak van die foto nie.

Francois du Plooy: Die geraamde foto aan die agterkant wat feitlik omring is met die boeke, is baie kreatief en diepte van veld is ook netjies hanteer.  Weereens sou dit beter punte verdien het indien 'n klein deeltjie aan die bo en onderkant uitgecrop was.

Francois du Plooy: Die potplant wat ontkiem het en aan die agterkant van die gordyn verby groei laat jou vir 'n oomblik aan die raai.  Die fokus is ongelukkig skerper op die grond in die blompot as waar dit op die plant behoort te wees.

Hester Koen: ‘n Baie oulike idee om die roos op die muur, wat baie karaktervol is te plaas.  Baie steurend is die regter helfte van die foto wat onnodig jou oog weglei.  Uit 'n ander hoek met meer lig op die roos wat die fokuspunt is, asook nie al die onbekende en steurende lyne aan die regterkant nie, sou baie beter punte verdien kon word.  Probeer dit gerus.

Hester Koen: Die fotograaf het 'n foto van 'n foto geneem wat nie toelaatbaar is vir beoordeling in fotografie nie. Die foto moet die fotograaf se eie werk verteenwoordig.

Johannes van Rooyen: Foto is mooi in fokus en kleure baie lewensgetrou. Die foto kon 'n beter punt verdien sou die fotograaf net 'n bietjie wag om die by van voor af te kon afneem. Daar is ook baie onnodige raam areas wat nie bydra tot die onderwerp nie.

Johannes van Rooyen: Die foto is lekker skerp en die agtergrond sag en neutraal. Vir 'n beter punt moes die fotograaf net 'n bietjie wag dat die akkedis sy vol lyf gewys het.

Kayla Pretorius: A good capture of this lighting bolt. The inclusion of the ground in the lower area of the image gives scale to the image. The horizontal transition line from dark to light appears unnatural and detracts from the image.

Kayla Pretorius: A good image with clear focus and eye contact with the subject. Although there is a busy background the eye anchors on the face of the subject. The red object, above the subject is distracting. The crop could be different with the subjects head more to the centre or left of centre.

Lanie Morris: Beligting op die Luiperd is baie goed hanteer, en fokus is skerp op die oog. Maar pasop vir die amputasie van die oor, dit verlaag die moontlike punte gekry.

Lanie Morris: Hierdie foto is baie goed raakgesien met die komposisie van lyne wat inlei na die middel. Wat sou kom help vir 'n beter punt sou die teenwoordigheid van iets of iemand op die punt waarheen die lyne lei. Sit 'n tannie met ' rooi rok daar voor op die spoor, en jy het n wen foto.

Laurianne van den Heever: ‘n Baie mooi babafoto wat lekker sag afgeneem is. Die gebruik van monokroom dra by tot die mood van die foto.

Laurianne van den Heever: Baie mooi foto van die bruid, en monokroom maak die foto lekker sag. Maar vir 'n beter punt moet die fotograaf die liggies bo links uit die foto ky deur net posisie meer na links te neem en ook meer van die bruid se regterkant in die foto inbring.

Lavonne Gous: Baie mooi foto van die Kudu, en kleure en beligting was goed hanteer. Vir 'n beter punt moes die fotograaf 'n bietjie posisie verander sodat die Zebras in die agtergrond nie lyk of hulle op die Kudu se rug staan nie.

Lavonne Gous: Die foto van dramatiese onweer kort 'n fokus punt. Wat wil die fotograaf onder my aandag bring.

Liz-Marie Almeida: Interesting image with the flamingos taking off anchoring the viewers eye. When cropping an image it is important to ensure that water horizons are level, which is not the case here. To improve the image, consideration could be given to cropping away the top section of the land which is distracting. It would also leave the viewer imagining an infinity of flamingos.

Liz-Marie Almeida: A very busy but well cropped interesting rural scene of mining and agriculture. Good use of the rule of thirds, where two thirds of the image is sky. The  mine ventilation discharge adds drama to the sky which would have been dramatic had it been illuminated by a rising or setting sun. Unfortunately the scene is muted by the lack of contrast.

Marie Cruywagen: ‘n Verskriklike moelike foto om behoorlik te kon afneem. Die direkte son veroorsaak baie oorbeligting links voor, en die hand en handsak wat regs uitsteek doen baie afbreek aan die foto.

Marie Cruywagen: ‘n Baie mooi komposisie van 'n meisie wat aan 'n blom ruik. Vir 'n beter punt moes sy net bietjie meer na die kamera gedraai het en haar oë 'n bietjie meer gewys het.

Mariette Jacobs: Die foto is baie goed raakgesien en die beligting en kleure is lewensgetrou. Vir 'n beter punt moes die fokus net op die dogtertjie se oë wees en nie op die gras voor haar nie.

Mariette Jacobs: Hierdie is 'n baie mooi komposisie van die kind wat aan die kraalheining hang. Ongelukkig was die bron van lig nie uit die regte hoek ne en het die oorbeliting van link meegebring met 'n onnodige skaduwee oor die gesiggie.

Mariette Jacobs: Good use of the leading line of the road and the back of the child drawing the viewer in, to wonder where the lonely child is going. Having more foreground would improve the image. The slightly cropped shoe looks accidental. Because of the various angles of the train and background pylons optical illusions can occur. the vertical steelwork appears to be falling over to the left.

Mariette Jacobs: A nice image making use of leading lines to draw the viewer into the image. The face of the subject should be the focal point that anchors the viewers eye. Unfortunately the bright sky with the overhead power line and supports, tends to draw the eye away from the subject.

Michael Beets: ‘n Baie mooi

Michael Beets: ‘n Baie mooi "Scenic" foto wat goed belig en getroue kleure bevat. Ongelukkig het die fokus op die plantegroei voor 'n biejie in die slag gebly.

Mignon Moolman: ‘n Foto met baie potensiaal. Sny die onnodige raam area uit en konsentreer meer op die armpies en gesiggie van die dogtertjie. Dit sal moontlik help met 'n beter fokus op die ogies wat 'n baie beter foto sal maak.

Mignon Moolman: Hierdie foto is goed raakgesien en die komposisie werk. Vir 'n beter punt sou meer oggkontak met die model met spesifiek fokus op haar oë baie kon bydra.

Monique Erasmus: (Wenner Januarie) - geneem deur Regard Erasmus. Hierdie is 'n baie goeie refleksie foto en die fotograaf was suksesvol. Die agtergrond is lekker dof, en die kleure mooi helder.

Monique Erasmus: ‘n Baie goeie poging om hiedie invalshoek te gebruik. Die fotograaf sou kon verbeter deur 'n Neutral Density filter te gebruik en die Apperture na 16 of hoër te skuif sodat meer in fokus kon wees, en die beligting 'n bietjie sagter.

Natasha Le Roux: ‘n Baie mooi moody foto, maar vir 'n beter punt kon die fotograaf die boonste helft asook  die regter helfte uitlaat en meer op die rotse en die persoon fokus. Dit sou bydra tot 'n defnitiewe fokus punt.

Refilwe Nelane: The photographer has done well to capture the story in this image. Although there is no eye contact, the direction of the face leads the eye to the hands and what he is doing. The vehicle above the subject detracts from the subject. Taken a few seconds later it would be an even better image.

Refilwe Nelane: A good image with the clear subject standing out against a blurred background. With the subject just posing, there is no real story as was the case with this photographers other image of the same subject.

Sharéne Wellen: Baie goed gedoen. Die skepte van die oë en die komposisie is baie goed. Die fotograaf toon baie goeie potensiaal.

Sharéne Wellen: The composition and combination of colours makes for a good image. The focus and depth of field is good with the viewers eye anchoring on the eyes of the subject. The dark green area on the right, between subject and horizon is distracting.

Stephan De Jager: A very clear close up image of the butterfly. The eye is in focus as is most of the subject, as it has been taken from the side. The image stands out against the nicely blurred and dark background. The image could be improved by eliminating the light areas above and below, and have whole image of the subject in the crop.

Stephan De Jager: Well captured image of the butterfly under the circumstances. It is not easy to photograph subjects that are continuously moving. The contrasting mottled white and dark green background are distracting and detract from the image.

Thato M: Good composition and use of minimal colours. The handle of the tea jug shows out of focus. The slight cropping on the top and bottom detracts from the image. The bright whites of the blooms closest to the teapot spout are also blown out with no detail visible.

Thato M: A nice still life composition with most of the items in focus. The eye is always drawn to the brightest part of an image. In this image the bright whites need to be toned down as they are

Thato M: A nice still life composition with most of the items in focus. The eye is always drawn to the brightest part of an image. In this image the bright whites need to be toned down as they are "blown out" which means the detail in those areas are not visible.

Tileathia Pretorius: Good clear image with focus being on the droplet anchoring the viewers eye. The image could be improved by darkening or removing the bright white spot above and to the right of the focus point.

Tileathia Pretorius: (Winner February). This is a truly striking image with the focus on the eye of the bee anchoring the viewers focus to that point. The colours also combine well with the yellow and black of both flower and bee. The green in the background is nicely out of focus so does not distract the eye. The only possible improvement would be to crop closer to the right and have the bee looking into more space.

Wouti Jooste: Nice pose of the mantis which unfortunately does not dominate the image as it should. The immediate environment can enhance an image, but in this instance, the surrounding leaves contrast against the light background and are distracting. A close up of the mantis against the light background would make a striking image.

Wouti Jooste: Nice clean image with the subject standing out against nicely blurred background and the striking blue eyes of the subject. There is a generally a lack sharpness in the image. It is important that the eyes are always in sharp focus.

UA-34805051-1 UA-34805051-1