N12 toe weens geskil oor grond

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Alabama - Die N12 was Dinsdagoggend 24 Oktober vir ‘n wyle gesluit toe ‘n groep betogers hulle misnoë met behuising in Alabama wou toon. Volgens die raadslid van wyk 4, Stefferd Barrends was ‘n klein groepie betogers vir die ontwrigting verantwoordelik.

To read the full story, read page 4 of our 27 October 2017 issue.

UA-34805051-1