Verkoop van myne bring volhoubaarheid

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Solidariteit en die Matlosana Sakekamer verwelkom AngloGold Ashanti se besluit om die Kopanang-myn en die Moab Khotsong-myn te verkoop. Volgens Johan Oosthuizen, voorsitter van die Sakekamer, was dit ‘n skok om te hoor dat Moab Khotsong verkoop is omdat “dit nooit op die tafel was nie”.

To read the full story, read page 3 of our 27 October 2017 issue.

UA-34805051-1