Geliefdes rou oor kinders

Posted in Latest News

Deur Salomé Kotzé

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Skoolmaats van Aimée Janse van Rensburg het vandeesweek kerse gebrand en briefies geskryf ter herinnering aan die uitbundige donkerkop wat in ‘n motorongeluk in die stad gesterf het. Laerskool La Hoff waar Aimée in gr 6 was, het die huldeblyk geleent-heid op Woensdag 1 Augustus aan-gebied. ‘n Roudiens vir haar word op Vrydag 3 Augustus om 14:00 in die NG Kerk Doringkruin gehou.

To read the full story, read page 3 of our 3 August 2018 issue.