Topsjef sterf op Kersdag

Posted in Latest News

Deur Danie Jacobs

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Braaibroodjies en boerewors is die afgelope naweek na afloop van die roudiens vir Klerksdorp se bekendste restaurateur aan vriende en familie bedien. Pierre van Zyl was eksentriek, ‘n begaafde sjef en is as weird beskryf. Hy was egter uiters geliefd en bewonder deur sy kliënte, waar sy wonderlike kookkuns altyd hoogty gevier het.

To read the full story, read page 3 of our 11 January 2019 issue.