Straf na man perd mishandel

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Stilfontein - ‘n Stilfonteiner is verlede week skuldig bevind aan diere mishandeling. Neels Naudé se straf nadat hy skuld erken het, was ‘n boete van R6 000 of ses maande tronkstraf.  Die ondersoek teen hom het in Junie 2017 begin nadat ‘n verwaarloosde perd vol sere op ‘n kleinhoewe buite Stilfontein gevind is.

To read the full story, read page 6 of our 8 February 2019 issue.