Skole saam in verdriet

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die ramp verlede week by Hoërskool Driehoek op Vanderbijlpark het harte oral aangegryp. Ook in Klerksdorp het skole saam met die res van die land pers en geel linte gedra in solidariteit met die tragedie by die skool, waar vier leerlinge dood is nadat ‘n betonoorbrug inmekaargestort het. Dié Hoekies soos hulle bekendstaan, is geruk deur die tragedie vroeg op Vrydag 1 Februarie waar ‘n loopbrug inmekaargetuimel het met die verlies van 4 leerlinge en talle wat beseer is. Talle leerlinge is steeds in die hospitaal. 

To read the full story, read page 1 of our 8 February 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1