Skaars bonsais terug by eienaar

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die mag van sosiale media het daartoe gelei dat uiters skaars en waardevolle bonsais verlede week in die stad teruggekry is nadat hulle gesteel is. Johan Geldenhuys, eienaar van Silver Stream Bonsais in Buffeldoornweg, vertroetel sy versameling boompies wat hy so twee jaar gelede by ‘n versamelaar gekoop het. 

To read the full story, read page 3 of our 15 March 2019 issue.