Gesin in rou na moord op wag

Posted in Latest News

Deur Salomé Kotzé

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Cora Anderson se hart het gebreek toe sy haar man se bloedbesmeerde selfoon vat en sien hy het haar in sy sterwensoomblik probeer bel. Snikkend vertel sy hoe sy dié noodlotsnag die tyding kry dat haar man vermoor is terwyl hy sy werk gedoen het.

To read the full story, read page 1 of our 15 March 2019 issue.