Jong ma, ongebore baba sterf na motorongeluk

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Stilfontein – Rudi Fourie het nie net sy geliefde vrou verloor nie. Hul ongebore baba is ook dood nadat hy beheer verloor het oor sy motor en dit omgeslaan het. Fourie (27) beskryf Elriesa, sy vrou van bykans drie jaar, as baie meer as sy droom-vrou – sy was ‘n engel van Bo.

To read the full story, read page 4 of our 12 April01 29 issue.