Juwelier in spervuur oor diamante

Posted in Latest News

Deur Salomé Kotzé

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Plaaslike juwelier wat daarvan beskuldig word dat hy sy kliënte se diamante vir goedkoper stene omruil, het regsadvies ingewin teen diegene wat hom van diefstal beskuldig. Brendan Beytell het op Dinsdag 6 Mei aan Klerksdorp Rekord gesê dat sy prokureur hom afgeraai het om daaroor te praat. 

To read the full story, read page 3 of our 10 May 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1