Stad se vullisterrein druip oudit

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - AfriForum het vanjaar 127 vullisterreine in al nege provinsies geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 1 uit die 15 vullisterreine wat in Noordwes geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Dit is Mooinooi. Klerksdorp se vullisterrein het slegs 10% behaal teenoor Rustenburg se 62%.

To read the full story, read page 4 of our 7 June 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1