Sakeman sterf in fratsongeluk

Posted in Latest News

Deur JP Myburg


Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Gert van Emmenis sou in November sy 69ste verjaardag gevier het, maar is ‘opgeroep hemel toe’ na ‘n fratsongeluk verlede week in Daniëlskuil in die Noordkaap. Gert is gebore op 23 November 1950 en woon al jare in en om Klerksdorp en Stilfontein. Hy was in Heidelberg Volkskool waar hy later van jare sy eie besigheid geopen en tot en met sy skielike dood G&D Grasdakke besit het.

To read the full story, read page 3 of our 14 June 2019 issue.