Latest News

  • Matlosana: Covid-brandpunt

    Matlosana: Covid-brandpunt

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Noordwes is ‘n fokuspunt vir die pandemie met getalle wat die hoogte inskiet. Teen druktyd het die provinsie 3 356 aktiewe gevalle met 223 nuwe gevalle én 33 nuwe sterftes. Volgens die Departement Gesondheid is Matlosana ‘n brandpunt in die provinsie met die meeste aktiewe gevalle (753) en meeste sterftes (466).

    Read more

  • Respected businessman passes away

    Respected businessman passes away

    Klerksdorp Record, Klerksdorp - Mike Demetrious was known as the smiling, helpful owner of the Pick n Pay in Songloed. This pillar in the Hellenic community passed away unexpectedly this week.

    Read more

  • Classic Clash uitgestel weens Covid

    Classic Clash uitgestel weens Covid

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die FNB Classic Clash is sedert 2012 ‘n hoogtepunt op die sportkalender van Hoërskool Schoonpruit en Hoërskool Wolmaransstad. ‘n Toename in Covid-gevalle het genoodsaak dat skole in die Matlosana-distrik alle sportoefening en wedstryde afgelas het, het Anca Swart, Schoonspruit se waarnemende hoof op Dinsdag 11 Mei bevestig.

    Read more

    UA-34805051-1 UA-34805051-1