Welkom terug, NAMPO

Posted in Community

  • Eberhardt Basson van Komatipoort is beïndruk met die trekkermuseum.

    Eberhardt Basson van Komatipoort is beïndruk met die trekkermuseum.

  • Klerksdorpers Sias Browning, Marita van Rensburg en Ida Myburgh geniet Nampo.

    Klerksdorpers Sias Browning, Marita van Rensburg en Ida Myburgh geniet Nampo.

  • Mariki van der Westhuizen is saam met Jannie Moolman gekiek. Jannie het in die vroue-program opgetree.

    Mariki van der Westhuizen is saam met Jannie Moolman gekiek. Jannie het in die vroue-program opgetree.

  • Chezél Wessels en haar dogtertjie, Amoné eet roomys. Hulle is van Vredefort.

    Chezél Wessels en haar dogtertjie, Amoné eet roomys. Hulle is van Vredefort.

  • Interessante wiele (vir besoekers) en deur uitstallers was op Nampo te sien.

    Interessante wiele (vir besoekers) en deur uitstallers was op Nampo te sien.

  • Lizindi van der Walt van Sakata Sade op Brits.

    Lizindi van der Walt van Sakata Sade op Brits.

  • Michelle van Niekerk van die Klerksdorp Dienssentrum geniet die besoek aan Nampo saam met haar kleinkinders, Mortlock (12) en Carter van Niekerk (8).

    Michelle van Niekerk van die Klerksdorp Dienssentrum geniet die besoek aan Nampo saam met haar kleinkinders, Mortlock (12) en Carter van Niekerk (8).

  • Quintin le Roux van Stilfontein het ‘n spesiale prys in die kompetisie vir boereplanne gewen. Hy het ‘n koring- en sojaboonstropertafel gebou wat ongeveer die helfte van ‘n nuwe kos.

    Quintin le Roux van Stilfontein het ‘n spesiale prys in die kompetisie vir boereplanne gewen. Hy het ‘n koring- en sojaboonstropertafel gebou wat ongeveer die helfte van ‘n nuwe kos.

  • Bothavillers Duhan en Vaughen Lourens is gek oor Bumblebee en roomys!

    Bothavillers Duhan en Vaughen Lourens is gek oor Bumblebee en roomys!

  • Dié groepie Pretorianers het vroegdag in die pad geklim na Nampo. Ilze-marie Hall, Dané Joubert, Anché Roos en Nadine Thompson poseer vir die kamera.

    Dié groepie Pretorianers het vroegdag in die pad geklim na Nampo. Ilze-marie Hall, Dané Joubert, Anché Roos en Nadine Thompson poseer vir die kamera.

  • Thandiwe Xaba, Mpho Nchodu and Nomthandazo Phahla of Grassland Secondary School loved NAMPO.

    Thandiwe Xaba, Mpho Nchodu and Nomthandazo Phahla of Grassland Secondary School loved NAMPO.

  • Mariné Nel (4) van Lydenburg het die lekkerste sitplek by Nampo. Sy het Nampo saam met haar ouers besoek.

    Mariné Nel (4) van Lydenburg het die lekkerste sitplek by Nampo. Sy het Nampo saam met haar ouers besoek.

  • Klein maar getrein… Kyra Klingenberg, skaars 18 maande oud, van Piet Retief speel met die groot quad by die John Deere-uitstalling.

    Klein maar getrein… Kyra Klingenberg, skaars 18 maande oud, van Piet Retief speel met die groot quad by die John Deere-uitstalling.

  • Hoe ry die boere sit-sit so. Die pendelstelsel by Nampo was baie welkom as die voete seer geloop is.

    Hoe ry die boere sit-sit so. Die pendelstelsel by Nampo was baie welkom as die voete seer geloop is.

     

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Vanjaar se Nampo Oesdag het verwagtinge oortref met ‘n stewige bywoningsyfer van 73 000 besoekers oor vyf dae. Die week is gekenmerk deur ‘n energieke en ontspanne atmosfeer wat geheers het onder uitstallers, produsente en besoekers.

    A work of art

    Posted in Community

    • Daniel Tladi exhibits some of his work.

      Daniel Tladi exhibits some of his work.

    • Marrak busy painting another masterpiece.

      Marrak busy painting another masterpiece.

    • Christelle van Rooyen-Wessels signed books of her latest crime best-seller in front of Bargain Books. Several more writers joined over the weekend to sign copies of their books.

      Christelle van Rooyen-Wessels signed books of her latest crime best-seller in front of Bargain Books. Several more writers joined over the weekend to sign copies of their books.

    • An interesting display with wire art on a piano.

      An interesting display with wire art on a piano.

       

      Art Attack is fast becoming a cultural event of note. Encompassing the art of painting, pottery, writing, dotting and photography, The B-Gallery hosted artists from all over to bring their art closer to the people. Art Attack took place at Matlosana Mall on Saturday and Sunday. Salomé Kotzé toook the photos.

      Herman laat kook maklik lyk

      Posted in Community

      • Herman Lensing lees van sy kinderdae in sy ma se kombuis.

        Herman Lensing lees van sy kinderdae in sy ma se kombuis.

      • Alta Haarhoof is in haar “natuurlike habitat”.

        Alta Haarhoof is in haar “natuurlike habitat”.

      • Marie Heymann proe aan die skokoladekarameltert.

        Marie Heymann proe aan die skokoladekarameltert.

      • Ester Roux het ‘n reuse bottel sjampanje aan Herman oorhandig.

        Ester Roux het ‘n reuse bottel sjampanje aan Herman oorhandig.

         

        Deur Danie Jacobs

        Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Herman Lensing mag maar kook én boonop laat hy dit so maklik lyk.

        UA-34805051-1 UA-34805051-1