Elke huis het ‘n storie

Posted in Community

Deur Salomé Kotzé

Klerksdorp Rekord, Orkney - Die vooraansig van die huis in Sheridanstraat lyk nog net soos die jare toe dit ‘n bekende gesig weeksaande op televisie was, toe mense reggeskuif het om na die wel en wee van die Van Tonders van Orkney te kyk. Die televisieprogram, Orkney-snork-nie het gou volksbesit geword en selfs vandag nog, bykans drie dekades na dit vir die eerste keer uitgesaai is, stop daar mense by die huis om foto’s te neem, vertel Zorana Geldenhuys.

To read the full story, read page 7 of our 11 May 2018 issue.

UA-34805051-1