“Einstein” is ‘n briljante sjef

Posted in Community

Deur Danie Jacobs

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Peer’s Place is dalk toe, maar Pierre van Zyl dink al klaar aan ‘n nuwe restaurant. Dié bekende sjef lyk dalk soos Einstein met sy deurmekaar hare, voorskoot en bos sleutels en hy steek graag tong uit vir die establishment - tog is Pierre (64) ‘n legende in die restaurantbedryf in Klerksdorp.

To read the full story, read page 8 of our 8 June 2018 issue.