Nuwe fees bring die gees

Posted in Community

Deur JP Myburg

Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Op Vrydag en Saterdag, 7 en 8 September het ‘n nuwe fees sy verskyning gemaak in die studentestad. Rocking Potch is die eerste keer op die NWU se bekende joolplaas aangebied. Die stalletjies was volop, die voete was baie en die verhoog was aan die brand met van die land se beste kunstenaars, almal op een verhoog. Jack Parow, Francois van Coke, Appel, Bobby van Jaarsveld, Early B, Van Pletzen en Nadia Herbst was maar net ‘n paar van die name wat uitgestaan het by vanjaar se Rocking Potch fees.

To read the full story, read page 7 of our 14 September 2018 issue.