R10 000 om nood te verlig

Posted in Community

Deur Danie Jacobs

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - “Nou kan ons ‘n fridge en ‘n freezer koop. En kos as daar geld oorbly.” Dit is wat ‘n oorstelpte Mikie Phagwe van Rethabile Multicentre in Alabama gesê het toe sy die R10 000 ontvang het wat Hinterland aan die liefdadigheidsorganisasie geskenk het. Hoe maak jy as jy R10 000 het om aan een te gee terwyl die ander ook bakhand voor jou deur staan?

To read the full story, read page 6 of our 9 November 2018 issue.