Boekwurms gesels oor Losprys

Posted in Community

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Klerksdorpers het verlede week die kans gehad om skouers te skuur met Martin Steyn, misdaadskrywer, wat pas sy vierde boek bekendgestel het. Lesers van spanningsverhale het die plaaslike boekwinkel, Boekbederf, volgepak om na te luister wat Steyn oor sy nuutste misdaadriller, Losprys, te sê het.

To read the full story, read page 14 of our 16 November 2018 issue.