Schalk ontbloot sy siel

Posted in Community

Deur Danie Jacobs

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Skerpskerts oftewel stand up comedy is ‘n baie intieme kunsvorm. Schalk Bezuidenhout is baie snaaks met ‘n brose kant waar hy sy siel bloot lê. Hy het sy Snorseun-vertoning op 10 November by Laerskool Saamtrek aangebied en hy kon net sowel grappies vertel het saam met sy vriende om ‘n braaivleisvuur. Al verskil is daar was ‘n gehoor.

To read the full story, read page 11 of our 16 November 2018 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1