Inwoners ontsteld oor slaggate

Posted in Community

Deur JP Myburg

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Slaggate of “potholes” is deesdae ‘n algemense frustrasie op Suid-Afrikaanse paaie en lei tot talle ongelukke of onvoorsiene skade aan karre. Die gemeenskap in-en-rondom Klerksdorp is siek-en-sat vir die gate in die paaie en soek antwoorde, aksie vanaf die munisipaliteit. ‘n Inwoner in Chris Haniweg, Louis du Plessis vertel dat daar gereeld insidente voor sy huis plaasvind waar ‘n slaggaat gereeld vir onvoorsiene skade sorg.

To read the full story, read page 7 of our 15 March 2019 issue.