Hoërskole “clash”

Posted in Schools

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Classic Clash tussen Hoërskool Schoonspruit en Hoërskool Wolmaransstad het verlede week plaasgevind. Die hoogtepunte van die sportdag is na Vrydag 10 Mei verskuif oor die begrafnis van wyle Thato Bamphitile, ‘n skoolseun wat die vorige week dood is, op Saterdag 11 Mei sou plaasvind.

To read the full story, read page 11 of our 17 May 2019 issue.

KHS begin liga op hoë noot

Posted in Schools

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die eerste rondte van die Noordwes-rugbyliga vir hoërskole het die afgelope naweek afgeskop en KHS het al die pad na Brits gereis om teen Hoërskool Wagpos deel te neem. Al nege KHS se rugbyspanne het triomfantelik teruggekeer.

To read the full story, read page 11 of our 10 May 2019 issue.

Top learners for KPS

Posted in Schools

The top learners for each grade in KPS are Manahil Joosub 91% (Grd 4), Diya Abraham 91% (Grd 5), Molebogeng Mothibedi 87% (Grd 7) and Kgaogelo Maake 89% (Grd 6).

KHS se gholspeler in Plattelandspan

Posted in Schools

Jaco Anderson van KHS is gekies vir die Noordwes Plattelandspan wat deelneem aan die SA Platteland week. Saam met hom op die foto is Leon Bevan, KHS se bemarkingsdirekteur wat as die spanbestuurder aangewys is vir die toernooi. Noordwes is die verdedigende kampioen. Bevan is ook by die onlangse Noordwes AJV verkies as president van Noordwes Junior Gholf en as vise-president van die Noordwes Gholf Unie.

Keurhof athletes won medals

Posted in Schools

Four athletes from Keurhof won medals at the SA Athletics Championships held recently in Germiston and Port Elizabeth. At the primary schools meeting, Keotshepile Motlokwa (left) won a silver medal in the 100m girls u/13. At the high school meeting, Desiree Golwa (right) won silver in highjump and Lindiwe Nobathana (middle) won silver in javelin. Tumelo Chaka who was absent when this photo was taken, received silver in the relay.

UA-34805051-1 UA-34805051-1