Lewe en dood

Posted in Editor's note

O, die pyn-gedagte: My kind is dood!... dit brand soos ‘n pyl in my. Die mense sien daar niks nie van, en die Here alleen die weet wat ek ly. Dié woorde van Totius spreek tot elke ouer wat al ‘n kind aan die dood afgestaan het.