Ons versmorende wêreld

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Environmental Protection • Omgewingsake

Die Verenigde Nasies het elke 31 Oktober as Wêreld Stededag aangewys. Die dag bevorder die belangstelling van die internasionale gemeenskap in globale verstedeling, die samewerking tussen lande om die uitdagings van verstedeliking die hoof te bied, en om ‘n bydrae lewer tot volhoubare stedelike ontwikkeling regoor die wêreld. Die algemene tema van die Wêreldstededag vir 2019 is - “Better City, Better Life”.

Gevare en implikasies van huishoudelike afval

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Environmental Protection • Omgewingsake

Bevolkingsgroei en verstedeliking het gelei tot ‘n drastiese toename in die hoeveelheid afval wat geproduseer word. Die druk op die land se ietwat onderontwikkelde afvalbestuur en infrastruktuur beklemtoon ekonomiese volhoubaarheid. Suid-Afrika produseer jaarliks 470 miljoen ton afval. Elke mens produseer byna 2 kg huishoudelike afval per dag.

UA-34805051-1 UA-34805051-1