Klagte oor kontrakteur

Posted in Letters

Anoniem, Alabama - Ek wil net graag uitvind of julle kan ondersoek instel hoe ‘n kontrakteur op tax geld nie hulle kontraktuele pligte vervul deur nie al die dreineringsslote skoon te maak soos voorheen toe die stadsraad self slote skoongemaak het.

UA-34805051-1 UA-34805051-1