KHS bo-aan rugbylog

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - KHS beleef ‘n goeie rugbyjaar met bykans al sy rugbyspanne bo-aan die log van die Noordwesliga. Dit was duidelik by die liga derby tussen KHS en Hoërskool Wesvalia die afgelope naweek toe KHS ses uit die agt rugbywedstryde wen.

To read the full story, read page 13 of our 7 June 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1