KHS kroon mooistes

Posted in Latest News

Mnr en Mej KHS 2021/22 is Senekane Mmuse en Charl-Maré du Bruyn. Dié twee is op Donderdag 14 Oktober as KHS se mooistes gekroon. Die musiekgroep Tussen Sterre het by die kroningseremonie opgetree. Die naaswenners in die kompetisie is Luan von Wielligh en Me Any Jansen van Vuuren.
Foto: Melanie Els Fotografie.

UA-34820896-1