Reis deur Broadway

Posted in Latest News

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Musiekliefbebbers kan eersdaags ‘n buitengewone orreluitvoering bywoon.

Quinten Pendle bied “Broadway on Organ” op Vrydag 30 Augustus aan. Dit word in die NG Kerk Goudkop aangebied en sal om 18:30 begin.

Kaartjies kos R50 per persoon, met kinders jonger as 12 jaar wat die uitvoering gratis kan bywoon.

Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees en verversings sal van 17:30 te koop wees.

Meer inligting van Anise, 083 287 6576, of Alec, 083 454 8335.

UA-34820896-1