KHS slaan uitklophou

Posted in Latest News

KHS se dirigente was reg vir die bokskryt by Saterdag 15 Februarie se interskole atletiekbyeenkoms. KHS het algeheel tweede geëindig en was ook die naaswenner met die geesbeker.

Potch Gimnasium het die inter gewen. Hoërskool Wesvalia, Volkskool, Potch Boys High, Potch Girls High en Hoërskole Rustenburg en Lichtenburg het ook aan die byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem. Nog foto’s, uitslae van die prag-atletiek in die week se Klerksdorp Rekord. Die dirigente was Tiffanny Rall, Brennon Scott, Zunike Strydom, Megan Roux, Ethan Lauwrens, Marlize Booysen, Lieneke Jonker en Anuschke de Ronde.
Foto’s: KHS Facebook.

UA-34820896-1