Tags: Klerksdorp, Midweek, Latest, News, Community,

Vra Antie Pohl vir raad

Written by Midweek. Posted in Community

Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - Antie Pohl is ‘n twee-persoon komedie waarin ‘n akteur en aktrise ‘n verskeidenheid van rolle speel. Antie Pool is ‘n “prim-en-propper” middeljarige vrou wat ‘n raadgeekolom ‘Vra vir Antie Pohl’ in ‘n bekende tydskrif skryf.

UA-34820896-1