Manne wat glo

Written by Midweek. Posted in Regular

Die Hervormde Kerk Doringkruin was volgepak vir die optrede van Manne wat Glo op Sondag 26 Mei.

Die dominee het ‘n grap gemaak dat iemand die vol kerk moet afneem in die hoop dat dit elke Sondag so sal lyk!

Op die foto is Willie Joubert, Rudi Muller saam met sy dogtertjie Tiamé, Leon Ferreira en Jan de Wet.

Hulle is by Ria Hanekom. Dit was haar man se droom om die groep na Klerksdorp te bring. Na sy skielike afsterwe het sy sy droom laat voortleef.

UA-34820896-1