Dooiegety deur Bets Smith (Lapa Uitgewers)

Written by Midweek. Posted in Nuwe boeke • New books

Die liggaam van die mees geliefde inwoner van ’n vreedsame kusdorpie word in ’n rotspoel op die strand gekry. Haar vriendin Daleen, ’n professionele fotograaf, besef dit is nie ’n normale verdrinking nie, want Nerina het gely aan hidrofobie. Daleen ontdek dat alles op die dorp nie so onskuldig is soos dit voorkom nie.

UA-34820896-1