Kyk na My deur Nataniël

Written by Midweek. Posted in Nuwe boeke • New books

Met hierdie boek vertel Nataniël die verhaal van ‘n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ‘n era waartydens reels blindelings
gevolg is en oor ‘n jong seun met ‘n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.

Salla sê: Op my Kersfeeslysie.

UA-34820896-1