When Life gives you Lululemons

Written by Midweek. Posted in Salla se boekrak

When Life gives you Lululemons by Lauren Weisberger (Simon Shuster) - New York Times bestselling author Lauren Weisberger returns with a novel starring one of her favorite characters from The Devil Wears Prada - Emily Charlton, first assistant to Miranda Priestly, now a highly successful image consultant who’s just landed the client of a lifetime. Welcome to Greenwich, CT, where the lawns and the women are perfectly manicured, the Tito’s and sodas are extra strong, and everyone has something to say about the infamous new neighbor.

Salla sê: Okay, ek was mal oor The Devil Wears Prada (die fliek, nooit die boek gelees). So ek was half verbaas toe ek sien die boek is eintlik ‘n derde aflewering in die Prada-saga. Heerlik gelees aan die een. Jy hoef nie al die Prada-boeke te lees nie, dit volg nie regtig op mekaar nie. Dis lig geskryf. Snaaks op plekke en natuurlik gemik op vroulike lesers. Chick-lit op sy beste. En nou weet ek ook Lululemons is eintlik ‘n brand-name vir spanbroeke. Ons almal ken mos die mammies met hul oorgroot sonbrille en gimklere wat boet en sus by die
skool af- en oplaai. Sommer ‘n paar tussen die bladsye van die lekkerlees boek herken. Geniet - met ‘n cocktail of twee.