To Kill a Mockingbird by Harper Lee

Written by Midweek. Posted in Salla se boekrak

The unforgettable novel of a childhood in a sleepy Southern town and the crisis of conscience that rocked it, To Kill A Mockingbird became both an instant bestseller and a critical success when it was first published in 1960. It went on to win the Pulitzer Prize in 1961 and was later made into an Academy Award-winning film, also a classic. The regional story by a young Alabama woman claims universal appeal.

Salla sê: Beslis onvergeetlik mooi. Ek kan nie glo ek het die boek nou eers gelees nie. Die titel was nou nie eintlik iets wat my gelok het nie. Ek het ook nooit die fliek gesien nie, so nie geweet wat om te verwag nie. En was dit ‘n aangename verrassing. Dit is beslis vir die kieskeurige leser en sal ongelukkig ook nie in almal se smaak val nie. Wat my bybly is die onskuld van ‘n kind, deernis afgespeel teenoor wreedheid, liefde teenoor haat en die fyn humor tussen die lyne. Nou moet ek nog net Go set a Watchman, die opvolg op die boek lees. Soveel boeke, so min tyd...