Tags: Klerksdorp, Midweek, Latest, News, Community,

Deon Meyer by reünie

Written by Midweek. Posted in Regular

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Hoërskool Schoonspruit is vanjaar 60 jaar oud en die skool gaan feesvier soos min. Een van die skool se mees bekende oudleerlinge, Deon Meyer, gaan dit bywoon en sal ondermeer sy nuutste boek teken. Meyer se nuutste boek, Ikarus, het pas die lig gesien.

To read the full story, read our 23 June 2015 issue

UA-34820896-1