Tags: Klerksdorp, Midweek, News, Sport,

Skuts lê aan

Written by Midweek. Posted in Sport

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die 2019 Luggeweerskietreeks het op 19 Januarie afgeskop met die die eerste liga wat by Hoërskool Wesvalia plaasgevind het. Die Klerksdorp Luggeweerklub het dit aangebied.

UA-34820896-1