Ruiter blink uit

Written by Midweek. Posted in Sport

Marnique Ebersohn van Hoërskool Schoonspruit en haar perd Chimor is die afgelope naweek by die Sanesa Noordwes Finale in Brits verkies tot die Noordwesspan wat aan die SA’s gaan deelneem in September.