Karatekas bring medaljes huis toe

Written by Midweek. Posted in Sport

Lamoni Coetzer en Nicolese Olivier van die Stilfontein BKI Karateklub het aan die Nasionale Elite en Ope Alle Style SA Karate Kampioenskap in Durban deelgeneem en uitstekend presteer. Die byeenkoms het van 26 tot 28 Julie plaasgevind. Lamoni Coetzer kry silwer in haar kumite afdeling en Nicolese wen ‘n goue medalje in haar kumite afdeling. Sensei Rudi de Jongh is by hulle.

UA-34820896-1