Tags: Klerksdorp, Midweek, News, Sport,

Medaljes vir skopboksers

Written by Midweek. Posted in Sport

Die Great North 3-toernooi het op 19 Oktober in Newlands, Johannesburg plaasgevind. Studente wat uitgeblink het, is Riandre Viljoen verwerf silwer vir semi- en ligte kontak vir jnr seuns o/74kg, Ivan Murray verwerf goud vir semi-, ligte kontak en ‘Kick-light’ vir snr mans o/79kg, PC Swanepoel verwerf goud vir ‘Kick-light’, silwer vir ligte kontak en brons vir semi-kontak vir jnr seuns o/37kg, Mickey Bezuidenhout verwerf brons vir ‘Kick-light’ vir snr vroue o/55kg, Tane de Beer verwerf brons vir ligte kontak vir snr vroue o/75kg.

UA-34820896-1