Tags: Noordwester, Jongste, Nuus, Tuis,

Laerskool Coligny Skoolleiers vir 2017

Written by Noordwester. Posted in Tuis

Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Coligny wat verkies is as Skoolleiers vir 2017: Agter : Michelle Oberholzer (leier), Mischelle Bester (Hoofleier), Emmie Seleke (Onderhoofleier), Kayla van Wyk (Leier), Karlin van Zyl (Onderhoofleier), Desiré Jansen van Vuuren (Hoofleier), Angelique Chambers (Leier), Mev Juanita Liebenberg. Voor: Karabo Mosiathlaga (leier) Kealeboga Nduweni (Leier) en Tinus Jonker (leier).