Wrede aanval/dood skud Lichtenburg en omstreke

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Dit is sekerlik een van die moeilikste en wreedste gebeurtenisse vir ‘n familie om te ervaar en te verwoord  -  die moord op ‘n geliefde vrou, moeder, ouma en liefdevolle eggenote Toodles  Kotzé. So het mnr Jan Kotzé (70) die aanval op sy eggenote verwoord. Mnr Kotze het geveg teen die trane terwyl hy in volle besonderhede vertel het hoe hy op sy vrou se lewelose liggaam in hulle woning  afgekom het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 10 November 2017 uitgawe

 

UA-34826928-1