Help om gate te herstel

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – So veel as moontlik slaggate kan die volgende twee weke in Lichtenburg herstel word met die publiek se hulp! Kostes beloop R355 per vierkante meter en die skenker van die bedrag kan kies waar die gat of gate herstel moet word.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 10 November 2017 uitgawe

 

UA-34826928-1