Jongman red werkgewer van veglustige volstruis

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – COLIGNY – Verlede Vrydag oggend omstreeks 11:00 het Frans Gerber, eienaar van ‘n motorhawe in Coligny en voorsitter van die Afriforumtak daar ‘n noue ontkoming met ‘n kwaai volstruismannetjie oorleef.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  28 Junie 2019 uitgawe