Brandstigter slaan weer toe

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

‘n Klaskamer van die Rekgonne Sekondêre Skool in Blydeville is deur ‘n bradstigter geteiken en afgebrand op 6 Augustus 2019 en was die tweede voorval by dieselfde skool in twee weke.  Kolonel Bekeer, stasiebevelvoerder van die SAPD op Lichtenburg het bevestig dat dieselfde skool se administrasie kantoor twee weke gelede afgebrand is en  dit blyk of die misdadiger weer na die toneel teruggekeer het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons  09 Augustus 2019 uitgawe