Vrou noodlottig deur bus getref

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

‘n Vrou in haar vyftigs, Marie van Niekerk, is Dinsdagoggend omstreeks 07:50 deur ‘n bus van ‘n plaaslike busmaatskappy noodlottig getref op die hoek van Buchannan- en Langstrate. 
Om die volle storie te lees, kyk na ons  09 Augustus 2019 uitgawe

Wen 'n ton kunsmis